
Die
blomme van Namakwaland:
Namakwaland se blomme is wêreldberoemd en
besoekers van dwars oor die wêreld besoek die area gedurende die lente
(Augustus tot September) om die prag van die veld te beleef.
Behalwe vir die blomtapyte wat bestaan
uit die meer algemene spesies, sal diegene wat bereid is om die veld in
te stap beloon word met vele ander blomspesies - alles vir 'n
onvergeetlike ondervinding.
|