Besigtig hierdie blad in Afrikaans


Go to the home page
Learn more about us
Contact us
View the accommodation details
Other places of interest
Activities
Related links
Rates
 

 

 

Visitor Comments

 

 

Linda & Albert Booysen - Citrusdal

Dit was weereens fantasties! Dankie vir al die gasvryheid!

Gary & Allen Callcut - Betty's Bay

Although the stay was very short to really enjoy the atmosphere, we are reminded of our early years at our Oupa's farm. We are reminded that there is a Creator of all we see here!

Die Vosloo & Nel familie - Pretoria, Kaapstad

'n Lekker wegkruip plekkie om net lekker tyd saam deur te bring. Dankie!

Theo, Rowena Potgieter & kinders - Durbanville

Baie dankie vir jul gasvryheid. 'n Ondervinding wat die kinders altyd sal onthou en wonderlike stilte en rus vir ons!

Nicolas & Anna Lecsure - Surrey, UK

Carina + Buks - what a lovely place you have - a mini-paradise!We were just so lucky to discover you! Thanks for your warm welcome - we shall come back soon! But for a much longer stay. We feel there is so much more to discover here!

Boetie en Benita Booysen - Lambertsbaai Weereens was dit net 'n fees!
Shawn & Emma Cairns - Simonstown Thank you very much for your hospitality + friendliness + a beautiful place. We had a great time + the kids had a ball! Will C U soon!
RG en Madelein du Toit - Hermanus Ons het heerlik gekuier. Die brraivleivuur was heerlik en die kinders het lekker gespeel.
Hugh, Lorita, Juanita - George/Johannesburg After a shaky start (roadwise) a wonderful time was had by all! You bent over backwards to please. Julle is beide 'n onuitputlike bron van kennis + inligting - dankie dat julle dit met ons gedeel het!
Pixie, Sally-Ann, Tristan, Bianca + Rod Just wish we had longer. What a place to chill. A very lovely farm. Thank you for the drive.
Marietta & Attie - Gordonsbaai Julle het 'n amazing beautiful plaas!! En dit kom saam met twee amazing mense. Julle moet 'n draai maak in G/Baai. Dankie vir die gasvryheid en 'n verrassings-pakkie (kan nie wag nie). Mooibly!!
Barry, Chantal, Deon, Shiloh & Nikki - Paarl/ Hout Bay Thank you for taking us at short notice. So peaceful. Feel so at home! Thank you!
Attie & Marietta - Gordonsbaai Hallo! Ja, dis weer ons, ... het oor die 100km gery om weer hier by julle ongelooflike plaas te oornag... die rus en vrede... Baie dankie vir die beskuit, melk en vars skoon bed... Attie is verlief  op julle plaas... Weereens dankie...
Herbert + benita Raubenheimer + kroos Carina + Buks. Dankie vir 'n aangename verblyf. Ons het dit baie geniet!
Este, Kallie, Janine, Johannes, Sone, Byron, Cain, Annette, Paul, Aletta - Kaapstad en Stellenbosch Baie lekker, sal ons definitief weer sien!
Chris & Gerda Coetzee Baie dankie. Dit is regtig 'n pragtige plaas! Net wat ons stadsjapies nodig het, rus en vrede. Ons gaan beslis weer so maak! Julle is baie gasvry!
Jacques & Suzelle Serfontein Dit was hemel-op-aarde. Dankie vir jul gasvryheid. Oom Gert en tannie Daleen dankie vir al julle geduld met die kinders. Hulle het hul gate uit geniet.

 

Top of page

 

  Telephone: +27 022-921-3079   EMail: info@kleinvleifarm.co.za